Harriet A. Hall | |||
---|---|---|---|
![]() Harriet Hall, praat tydens die Australian Skeptics se nasionale konvensie, Melbourne 2016 | |||
Gebore | |||
Sterf | 11 Januarie 2023 (op 77) Puyallup, Washington | ||
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika | ||
Alma mater | Universiteit van Washington | ||
Beroep | Dokter | ||
Bekend vir | Kritiek op alternatiewe medisyne | ||
Eggenoot | Kirk | ||
Kinders | 2 | ||
Webwerf | www | ||
Handtekening | |||
[[Lêer: |
Harriet A. Hall (2 Julie 1945 - 11 Januarie 2023) was 'n afgetrede Amerikaanse huisdokter. Sy is 'n voormalige vlugchirurg vir die VSA se Lugmag en 'n skeptikus wat oor alternatiewe medisyne en kwaksalwery skryf vir die tydskrifte Skeptic en Skeptical Inquirer.